Constantin von Ettingshausen | |
Gebore | 16 Junie 1826 Wene |
---|---|
Oorlede | 1 Februarie 1897 (op 70) Graz |
Nasionaliteit | Oostenryker |
Vakgebied | Plantkunde |
Instelling(s) | Graz |
Constantin Freiherr von Ettingshausen (of Baron Constantin von Ettingshausen) (16 Junie 1826 in Wene - 1 Februarie 1897 in Graz) was 'n Oostenrykse plantkundige wat bekend was vir sy paleobotaniese studies van flora uit die Tersiêre era. Hy was die seun van fisikus Andreas von Ettingshausen.[1]